Mount Sierra
- Kapasiteit: 84 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Camp Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 095 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Sierra is ideaal geleë in die lewendige voorstad Tamboerskloof, in die hartjie van Kaapstad, en spog met fantastiese uitsigte oor Tafelberg, Duiwelspiek en Leeukop.
Verblyf word aangebied in selfsorgwoonstelle met 1 of 2 slaapkamers, elk met 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer.
Skoonmaakdienste word voorsien. Die oord bied parkeerplek op die perseel en wasgoedgeriewe. Kinderversorgingsdienste kan op aanvraag gereël word.
Die oord bied maklike toegang tot die Victoria en Alfred Waterfront met sy inkopie- en rondkykgeleenthede en is ook net 15 minute se ry vanaf van die mooiste strande in die omgewing. Daar is verskeie uitstekende restaurante binne 10 minute se ry vanaf die oord.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 912
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4 Camp Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Mount Sierra het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 84 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Camp Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang