Successfully reported

Fish & Go

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elmaree E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustig! Lekker rondgery in die omgewing! Blyplek was netjies en ruim. Rustig! Troeteldier vriendelik, want tuin is omhein. Heel klein hondjies kan dalk deur die hekke kruip. Ruim en veilige parkering, ook vir 'n kleinerige boot. Skottelgoedwasser was baie handig. Flitse en noodbeligting was beskikbaar tydens 'n onverwagse kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lekker goed toegeruste netjiese huis. Sal dit beslis aanbeveel. Lekker, rustige en netjiese omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Dit kon nie beter wees nie. Uitstekend, stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stil en baie veilige area. Ongelooflik lekker kuierhuis. Goed ingerigte huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anet Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 720
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 720
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1064 Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2eb60c93274854cb2b04b4b07571125030ef2e480e8813aff7cfa1c9147e07908ee889cefbc869c59e09bd917aeb9d9432a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1064 Breedezicht Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.395771433499 20.821198408971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang