Successfully reported
+27

Fish Eagle Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fish Eagle Lodge is 'n selfsorgvakansiehuis op Somerset Gift Getaway Farm, sowat 16,8 km buite Swellendam. Dié kothuis is die perfekte wegbreekplek vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige natuurvakansie.

Die huis het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en hulle het albei 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 4 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kaggel. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep wat gemeubileer is met buitemeubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat houtvuur-borrelbad, parkeerplek van die straat af en doendinge soos swem, kanovaart, visvang en ritsrit op die rivier en hulle kan 'n paar natuurwandelings rondom die eiendom geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante in Swellendam.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Kaggel
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 67

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a777a0c858e827599598a0f510e66ece5547e669c98a72b2c3d017912b2dc2fd9ddd6ae34a5391fe3e897a6fdd0ef60f7e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) Sparrebosch Road Somerset Gift Getaway Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.002046441004 20.587593326388
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang