Fish Eagle Lodge
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Fish Eagle Lodge is 'n selfsorghuis op Somerset Gift Getaway Farm, ongeveer 16,8 km vanaf Swellendam. Hiedie huis bied die perfekte wegbreek vir vriende of 'n gesin.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het sitplek, 'n etenstafel en kaggel. Dit lei na die onderdakstoep met meubels, 'n etenstafel en ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat houtvuurwarmbad, parkeerplek op die perseel en aktiwiteite soos swem, kano vaar, visvang, Zipline en stap. Die verblyf is naby winkels en restaurante in Swellendam.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marlien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 67
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang