Successfully reported
+8

Fish Eagle's Call

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Lang Street, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fish Eagle's Call is op die oewer van die Vaalrivier in Warrenton, 70 km noord van Kimberley, geleë. Die dorp is geleë op die N12, tussen Johannesburg en Kaapstad, wat dit die ideale oornagplek maak vir Noord-Suid-reisigers.

Dié gastehuis bied 3 houthutte met privaat balkonne en bied gerieflike verblyf. Gaste kan wonderlike uitsigte oor die Vaalrivier met asemrowende sonsondergange geniet. Die hutte is in 'n rustige landelike atmosfeer geleë.

Elke kamer het slegs 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, DStv, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe.

Verblyf sluit tee of koffie en tuisgemaakte beskuit in. 'n Volledige warm ontbytspyskaart is op versoek beskikbaar. Braaigeriewe kan gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Magdelena S
Saam met vriende
5.0
Dit is 'n baie rustige atmosfeer en 'n goeie nagrus gehad. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar oorslaap.
Jan 2025
Helena P
Saam met vriende
5.0
Heerlik en rustig. Die blyplek was heerlik ingerig en baie netjies.
Jan 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Vir ons die ideale oornagplekkie tussen Mosselbaai en Kruger. Vriendelik, netjies, gerieflik - wat meer is nodig?
Aug 2024
Frikkie En Nellie M
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename plaas atmosfeer met goeie geriewe. Ja, ons het lekker gerus op pad na Gauteng toe Kaap. Die plaas atmosfeer met skape en bokke op die plot h...
Sien meer
Jan 2024
John W
Saam met lewensmaat
4.6
No serious problems. Friendly service, but the closeness of sheep and goats distracts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 32 Lang Street, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • Gaste dink Fish Eagle's Call het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Lang Street, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5OWJkZjI5LTJlMTItNDRlZi1iMzEzLWNmZWMzNjk2ZmQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 32 Lang Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -28.10533 24.850468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang