Fish Hoek Bay Apartments
Beskrywing
Hierdie ruim woonstel is ideaal vir paartjies en beskik oor 'n groot slaapkamer met 'n dubbelbed en gedeeltelik berguitsigte, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, losstaande stort en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis, oopplan-leefarea met 'n sitarea en 'n etenstafel, asook 'n klein balkon met braaigeriewe en gedeeltelike see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het ook 'n slim-TV met Netflix. Daar is 'n stapelbed in die alkoof langs die hoofslaapkamer en is ideaal vir 2 jong kinders. Hierdie woonstel is troeteldiervriendelik en daar is 'n omheinde tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Gratis WiFi, sekere DStv-kanale, parkeerplek op die perseel, 'n verwelkomingsdrankiepakkie, vullissakke, toiletpapier, badseep, skottelgoedwasseep, 'n sponsie, vadoeke, sout en peper en 'n volledige skoonmaakdiens elke 7 nagte insluitend die ruil van linne en handdoeke.
Huisreëls
Nadat gaste die perseel binnegekom en verlaat het, moet gaste altyd die voordeur agter hulle sluit.
Gaste moet parkeer in die parkeerplek of onder die motorafdak gemerk met die naam van hul woonstel.
Op die gemeenskaplike eiendom moet honde te alle tye aan 'n leiband gehou word.
Na 22:00 word geen harde geluide of musiek toegelaat nie.
Partytjies of gemeenskaplike braaiers met meer as 2 besoekers word nie toegelaat nie.
Vriende en familie mag nie oornag tensy vooraf toestemming van die bestuur verkry is nie.
Gaste kan later inklok.
Rook word slegs op die balkonne toegelaat.
Weens die oormatige rook wat geproduseer word, word gaste nie toegelaat om hout vir hul braai te gebruik nie, slegs houtskool of brikette.
Vanaf die straatvlak tot by die woonstelle is daar twee stelle trappe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die romantiese woonstel is ideaal vir paartjies en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n toonbank, TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na 'n balkon met sitplek en 'n braai met 'n uitsig oor die see en op die berge lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Gratis WiFi, sekere DStv-kanale, parkeerplek op die perseel, 'n verwelkomingsdrankiepakkie, vullissakke, toiletpapier, badseep, skottelgoedwasseep, 'n sponsie, vadoeke, sout en peper en 'n volledige skoonmaakdiens elke 7 nagte insluitend die ruil van linne en handdoeke.
Huisreëls
Nadat gaste die perseel binnegekom en verlaat het, moet gaste altyd die voordeur agter hulle sluit.
Gaste moet parkeer in die parkeerplek of onder die motorafdak gemerk met die naam van hul woonstel.
Op die gemeenskaplike eiendom moet honde te alle tye aan 'n leiband gehou word.
Na 22:00 word geen harde geluide of musiek toegelaat nie.
Partytjies of gemeenskaplike braaiers met meer as 2 besoekers word nie toegelaat nie.
Vriende en familie mag nie oornag tensy vooraf toestemming van die bestuur verkry is nie.
Gaste kan later inklok.
Rook word slegs op die balkonne toegelaat.
Weens die oormatige rook wat geproduseer word, word gaste nie toegelaat om hout vir hul braai te gebruik nie, slegs houtskool of brikette.
Vanaf die straatvlak tot by die woonstelle is daar twee stelle trappe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ideaal vir 'n klein gesin, hierdie woonstel met 2 slaapkamers beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n stapelbed slegs vir kinders. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n ontbyttoonbank, 'n TV met DStv Premium, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat oopmaak na 'n balkon met buitesitplek, 'n hangmat en 'n braai-area met uitsig oor die see en berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Gratis WiFi, sekere DStv-kanale, parkeerplek op die perseel, 'n verwelkomingsdrankiepakkie, vullissakke, toiletpapier, badseep, skottelgoedwasseep, 'n sponsie, vadoeke, sout en peper en 'n volledige skoonmaakdiens elke 7 nagte insluitend die ruil van linne en handdoeke.
Huisreëls
Nadat gaste die perseel binnegekom en verlaat het, moet gaste altyd die voordeur agter hulle sluit.
Gaste moet parkeer in die parkeerplek of onder die motorafdak gemerk met die naam van hul woonstel.
Op die gemeenskaplike eiendom moet honde te alle tye aan 'n leiband gehou word.
Na 22:00 word geen harde geluide of musiek toegelaat nie.
Partytjies of gemeenskaplike braaiers met meer as 2 besoekers word nie toegelaat nie.
Vriende en familie mag nie oornag tensy vooraf toestemming van die bestuur verkry is nie.
Gaste kan later inklok.
Rook word slegs op die balkonne toegelaat.
Weens die oormatige rook wat geproduseer word, word gaste nie toegelaat om hout vir hul braai te gebruik nie, slegs houtskool of brikette.
Vanaf die straatvlak tot by die woonstelle is daar twee stelle trappe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 High Way, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang