Successfully reported

Fisherman's Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Tanya V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2021

The host was very friendly and accommodating. The host was very friendly and accommodating. The house was very clean and beautifully furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cassie L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Vriendelike ontvang, rustige omgewing, goeie verblyf. Eenheid goed toe gerus. Goed geleë om die omgewing te besoek. Aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raydene M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2020

Dit was voorwaar aangenaam daar. Ons verblyf het 'n groot deel aan ons vakansie. Die rustigheid en netheid en die vriendelike onvangs van Pieter was die beste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecilia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Fantasties. Eienaars super behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vidette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Sentrale ligging, netjiese kothuis. Het heerlik gebly en Pieter en sy vrou was so vriendelik. Eenheid skoon en goed toegerus. Enigste negatief is dat as jy kothuis 3 bespreek en die ander eenhede is vol, hoor jy heeltyd voetstappe bo jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

Heerlike wegbreekplekkie. Ons het heerlik vakansie gehou. Die eienaars is uiters vriendelik en hulpvaardig en die eenheid is goed geleë. Kan hierdie eenheid met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2019

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Surita M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2018

Was absolutely amazing. Alles was netjies en agtermekaar. Jy het niks nodig om saam te bring nie, net klere, en jy hoef nie te worry oor skoonmaak voor jy loop nie. Dis rustig met 'n uitsig oor see, regtig 'n wegbreek as jy van alles af wil wegkom en onspan. Kinders het hulle ook geniet en dit was nie nodig om hulle heel tyd dop te hou nie, hulle was veilig op hul eie. Sal definitief weer gaan en sal dit aan enige iemand aanbeveel. Ook dankie aan Pieter en sy vrou, hulle was baie gasvry en het ons onmiddellik gemakilik laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Die tyd by Fisherman's Cottage was ongelooflik. Ons het die kuier by Fisherman's Cottage baie geniet. Ek sal dit vir enige gesin met kinders aanraai. Dankie aan Pieter vir die puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Rustig. Die eenheid is goed toegerus en netjies. Die enigste gebrek wat ons ondervind het, is spieëls, veral in die hoof-slaaparea. Die deurloop deur die hoofslaapkamer na die volgende kamer is nogals steurend, veral met klein kinders. Ons het nie vooraf besef dit is die uitleg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Monrose, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZWVlYWQwLTU5NDItNGNlNC04N2ZkLTk0MTliYjdiZmFiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 29 Monrose St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.77415 18.04487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang