Fisherman's Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Main Road, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
- Vanaf R1 580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fisherman's Cottage is net 450 m vanaf die strand in Hondeklipbaai geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 4 mense.
Die kothuis is in 'n ommuurde landgoed geleë en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers met net-stortbadkamers. Die kamers is ingerig met enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Gerieflikheidshalwe word linne, handdoeke, duvets en warm komberse voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n Snappy Chef, 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook die nodige eetgerei en breekware. 'n Binne-kaggel is beskikbaar vir gebruik, en die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix en DStv Now. Daar is 'n binnebraai/kaggel in die sitkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis maak oop op 'n stoep met see-uitsigte. Buitelugbraaigeriewe, sowel as veilige parkeerplek van die straat af, is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Fisherman's Cottage is stapafstand vanaf verskeie restaurante, winkels en 'n kroeg geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 38 Main Road, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink Fisherman's Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Main Road, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang