Fisherman's Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Main Road, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
- Vanaf R1 580 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Die kothuis is op 'n ommuurde landgoed geleë en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Elke kamer het enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Linne, handdoeke, duvets en warm komberse word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n Snappy Chef, gasstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slim-TV waarop Netflix en DStv Now beskikbaar is. Daar is ook 'n kaggel/braai in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis het 'n stoep met 'n see-uitsig. Verder is daar braaigeriewe buite en veilige parkeerplek op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Fisherman's Cottage is stapafstand vanaf restaurante, winkels en 'n kroeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 38 Main Road, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink Fisherman's Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Main Road, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang