Successfully reported
+16

Fisherman's Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6C Windsor Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fisherman's Cove is weggesteek in 'n stil skuilplek langs Windsorweg in Kalkbaai, 'n bekoorlike vissersdorpie en voorstad van Kaapstad. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige see-wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond vir gerieflike selfsorg.

Gaste kan gratis WiFi geniet gedurende hul verblyf. Die eiendom is binne loopafstand van die hawe en Kalkbaai se lewendige kafees, insluitend die bekende Olympia Café en Salt. Met sy ontspanne atmosfeer, uitstekende kos en wyn, en asemrowende kusuitsigte, kan gaste 'n bietjie van die Middellandse See aan die Kaapse kus geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Wasmasjien

Ligging

  • 6C Windsor Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6C Windsor Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ded9f73c8feb441d620666540a91297f14594f16907b9beaae4a22950bdb80f8d4b4ab4395f5c84b5bd57a789c6a9ed9bdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6C Windsor Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1269404 18.4477497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang