Fisherman's Dream O'ville
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Market Street, Oranjeville, Metsimoholo, 1995, Vrystaat
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fisherman's Dream O'ville is 'n gastehuis in die hartjie van Oranjeville, net 300 m vanaf die hoogwatermerk van die Vaaldam. Dit bied ruim en gerieflike oornagverblyf wat ideaal vir gesinne of vriende is.
Daar is 4 eenhede wat slaapplek aan tussen 2 en 8 gaste bied. Die kamers het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of 'n stort of albei. Lugversorging is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Elke eenheid het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee eenhede het 'n kombuis met selfsorggeriewe. Die eenhede het gemaklike rusbanke.
Gaste deel die tuin, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38 Market Street, Oranjeville, Metsimoholo, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Fisherman's Dream O'ville het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Market Street, Oranjeville, Metsimoholo, 1995, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang