Successfully reported

Fishermans Flat and House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker. Ja, lekker gebly. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa V
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Ons het lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en die plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Fishermans Flat and House
Hi Vanessa, Your feedback makes our day! It was a pleasure having you here.

Brian G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Very good - but dark and noisy. Very nice accommodation, well fitted out, but dark (very little natural light) and the flat is not suited to non-fisher folk - very disruptive early morning startup of tractors and cars in the house. Also, the shared front patio with the house is not practical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Andre
Fishermans Flat and House
Hi Brian, thank you for your review. We appreciate your feedback and will look into your concern. Warmest, Andre

Cornelius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Baie rustig en naby winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ange D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Lekker ontspan! Ons het heerlik gebly by Fishermans! Lekker groot huis met alles wat jy nodig het - beddens is gemaklik, netjies en skoon! Sal enige tyd weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Skoon en netjies. Die verblyf is skoon en netjies met goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2022

It was fantastic and met our expectations. It is clean and Eunice, the cleaning lady is the best! Thanks Eunice! The place is quiet and conveniently situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charai B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2022

Perfek vir groot familie wat wil visvang en braai! Dit was gehalte-gesinstyd!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Wonderlike wegbreek. Ten volle toegerus, met amper alles waaraan 'n mens kan dink of nodig sal hê op 'n wegbreek vakansie. Dankie Barend en André vir julle vinnige terugvoer en hulpvaardigheid. Dankie vir 'n baie lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

The place was excellent and the people very helpful. I will recomend the place to all my frends. It is safe and secure and in a good locatjon around everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Garrick Avenue, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15aa91971ac5edc2bf2a7e76617a2d9cdfafdd03209b4279cf1fe1769b3220d8dbe9bac13bb7a772ac534091e4050cfff16f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 55 Garrick Avenue St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372851186977 32.41482663251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang