Successfully reported

Fisherman's Rest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Ralgeron L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasieties. Dit was fantasties, gemaklik, rustig en definitief die moeite werd. Beveel dit aan almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige, beddens fantasties, tuin pragtig. Baie lekker, kan net bele in 'n wasgoed droograk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorathea J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was Weskus lekkerte. Dit was rêrig ’n huis weg van die huis af. Die kwaliteit toebehore is tops – en die “drom” was my gunsteling! Die beroemde Bokkomlaan is boonop binne loopafstand. Baie dankie aan die gasheer vir die ekstra tydvergunning; ek het dit sommer aanvaar as my verjaarsdaggeskenk. Die webtuiste is werklik “lekke lekoer”! Groete, Dorathea

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Jip, baie lekker gekuier. Daar is van alles in daar die huis wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn-Leigh M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Tranquility at its best. One of the best birthday weekends at Fishermans Rest. The garden was definitely the weekend highlight and where we spent most of our time. The teenagers weren't happy about the "No WiFi" but when they got settled in they enjoyed the hammock, the swings, played darts and the peaceful scenery, which is every parent's dream #NoPhones. Gregory were both very accommodating and we will definitely be staying at Fishermans Rest again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmina F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Rustig en kindervriendelik. Perfekte rustige naweek. So lekker gebly en kinders so lekker gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Fantasties!!!! 5de keer in 'n jaar dat ons Fisherman's Rest toe was. Sal dit absoluut aanbeveel. Mnr Higgins, Jolene en Taryn is die beste!!! Selfs toe loadshedding ons weer onkant gevang het, het ons nogsteeds gate uit geniet. Baie dankie Mnr Higgins en die webtuiste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Wonderlike atmosfeer; oop ruimte fantasties. Wat 'n lekker plek. Dit was ongelooflik lekker om hier te bly. Die rustigheid wat jy voel sodra jy instap. Alles is netjies, oop en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Amazing. It was a peaceful time away from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franklin V
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Rustig genoeg, met al die nodige geriewe. Opvolgbespreking is 'n sekerheid. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 191 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c177dd798c93cc70e1d42f91ce75e3294c9b982c5cb4f10dd40bd89500f55808c921ec53aaf8e7b53aaf08df9655c26a5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 88 5 1 5 191 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786756676667 18.185429383467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang