Successfully reported
+17

Fivaz se Huis @ Boskloof Swemgat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 584 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fivaz se Huis @ Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam geleë in die Boskloofvallei, 'n manjifieke ongerepte area wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na 'n gunsteling rotspoel wat die rivier in die middel van die land "Swemgat" vorm.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van hierdie kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n kaggel.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om ten volle te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle uitkyk oor die omliggende platteland.

Hout en tuisgemaakte produkte is vir jou gerief by die kiosk te koop. Gaste kan lekker swem en visvang in die helder, onbesoedelde rivier, hul bergfietse saambring of die staproetes te voet aandurf. Kinders kan die plaasdiere geniet en met buise in die rivier speel. Met sowat 1 000 bome oor 11 hektaar is Boskloof Swemgat die tuiste van 'n oorvloed voëllewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sandra D
5.0
Perfek, net wat my siel nodig gehad het. Absoluut, pragtig, prentjie mooi, alles was perfek soos beskryf het. Sal weer daar wil bly en aanbeveel vir a...
Sien meer
Aug 2025
Dina G
5.0
Fantastiese kuier. Fivaz se huis is pragtig! Uitsig is asemrowend mooi! Veilig en baie rustig! Ons kom weer!
Jan 2025
Ronaldo H
Saam met vriende
5.0
Heerlik lekker kon swem in die swemgat. Het die stilte en kalmte geniet. Baie lekker gebly, die plek is goed geleë en baie netjies.
Jan 2025
Kevin H
Saam met vriende
5.0
Rejuvenated at Fivas se Huis. The location was ideal for those looking to escape the bright lights and is a great base to explore the B...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Ann U
4.6
Lekker, goed toegerus en mooi omgewing. Lekke Plaas atmosfeer. Lief hierdie plek. Grondpad bietjie sleg.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 415

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fivaz se Huis @ Boskloof Swemgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 584
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 584
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 584
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50f9e85ff712ea977ab2a12cb7774ec37b675c304e814b3e4f2b041432d655b4cb87eb98f0a5c8d28e0206629cb4e90793c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 584 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2076 18.97542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang