Flamboyant Beach House
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 La Eagle Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 120 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Flamboyant Beach House is in die Oos-Kaap in die dorpie Kaap St Francis geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer met 'n enkelbed en 'n stapelbed wat net vir kinders is, en die oorblywende slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n groot stort. Daar is ook 'n aparte toilet.
Daar is 'n gekombineerde sitkamer en eetarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. 'n Ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, en mikrogolfoond. Dubbelmotorhuisparkeerplek en draagbare braaigeriewe is beskikbaar.
Die huis het 180-grade see-uitsigte en is binne 'n kort stapafstand van die branderplankryplek en swemstrand, asook restaurante, kafees en die vuurtoring geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 La Eagle Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Flamboyant Beach House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 La Eagle Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang