Successfully reported

Flamboyant Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tete M
1 nag
5.0
Sep 2025

Marvelous. My stay was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Flamboyant Guesthouse
Thank you, Tete, much appreciated. Hope to see you soon.

Angelique O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Brilliant. Ons het ek sal niks omtrent die gastehuis of die hosts verander nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Flamboyant Guesthouse
Baie dankie! Vriendelike groete, Flamboyant Gastehuis.

Mariette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gerieflik. Baie lekker rustig gebly. Alles wat ons wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Flamboyant Guesthouse
Ons is so bly om dit te hoor, hoop ons sien julle weer! Vriendelike groete Flamboyant Gastehuis.

Marietjie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Voortreflik. Dit was voortreflik en gerieflik. Dit was slegs 'n oornag en goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Flamboyant Guesthouse
Ons is so bly om dit te hoor, Marietjie. Dankie, hoop ons sien julle weer! Vriendelike groete Flamboyant Gastehuis.

Clyde Anthony F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Amazing. It was tranquil and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Flamboyant Guesthouse
Thank you Clyde, glad you enjoyed it.

Yannis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable and convenient stay in Bela Bela. We stayed at Flamboyant for 3 nights and were very happy with the accommodation. The rooms were comfortable and looked good, and everything was clean when we arrived. The feel of the whole guesthouse environment is quiet and well maintained; the pictures matched the reality. We received excellent service from David, who was friendly and helpful. We can recommend a stay if you are visiting Bela Bela and the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Flamboyant Guesthouse
Thank you, anytime welcome.

Morgan N
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Calm, quiet and convenient. It was calm and quiet. A bedside lamp and a chair would have been great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
David
Flamboyant Guesthouse
Thank you for your feedback. We’re glad you enjoyed the calm and quiet stay. Just to note, the budget room you booked does have a light above the headboard and a small wooden bench under the TV. We appreciate your suggestions and will keep them in mind for future improvements.

Zian S
1 nag
4.6
Mrt 2025

Was staying overnight in Bela Bela and this was the perfect place. Check-in was very easy and the location was easy to find. You get what you pay for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
David
Flamboyant Guesthouse
Thank you, Zian!

Paul Johannes M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Gerieflik en naby als. Baie lekker, dankie. Net geen lugversorging en stadige WiFi. Verder baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Flamboyant Guesthouse
Jul is welkom!

Martha J
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Ligte kamers wat glad nie klankdig is nie. Netjiese plek met behulpsame personeel, maar kamers te lig en kan alles hoor wat bure oorkant die gang doen. Kon hul gesprek ens. woord vir woord volg, so kon nie slaap nie agv gangligte en ligte gordyne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
David
Flamboyant Guesthouse
Baie dankie vir u terugvoer en dat u die tyd geneem het om u ervaring by ons gastehuis te deel. Ons is bly om te hoor dat u die netjiese omgewing en ons behulpsame personeel waardeer. Ek sal verseker dat ons die ligte en geraaskwessies sal ondersoek om ons fasiliteite te verbeter. Ons waardeer u terugvoer, aangesien dit ons help om ons dienste te verbeter. Ons hoop om u in die toekoms weer te verwelkom en 'n nog aangenamer verblyf te bied. Groete Flamboyant.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 715
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 715
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 715
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Flamboyant Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA974090bb3021f62cb795b75c9c8885b36f70e045e6f2d5777a84bde587952695dae9be2fb31859a51acfcc3cc7dcd28c4f8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 5 Flamboyant Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.874770042326 28.29034991475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang