Successfully reported
+92

Flamboyant Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Flamboyant Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R715 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die gerieflike Flamboyant Guesthouse is bekoorlik en sentraal geleë in Bela-Bela. Dié ouwêreldse en aardse gastehuis spog met oorwelfde ingange en ongekunstelde afwerkings, en bied gaste 'n eksentrieke, tog huislike, atmosfeer.

Verblyf by Flamboyant Guesthouse word in 9 uniek versierde kamers aangebied. Daar is dubbel-, 2-enkelbed- en vierpersoonskamers. Die gastehuis het ook 'n plonspoel en parkeerplek op die perseel.

Die Flamboyant Extension beskik oor 3 selfsorgeenhede met slaapplek vir 9, 2 en 2 gaste onderskeidelik. Dit is met basiese toebehore toegerus en beskik oor 'n stoep met 'n braai-area.

Flamboyant Guesthouse is minder as 5 minute (1,4 km) se ry vanaf Forever Resort, die sakekern en restaurante. Flamboyant Annex is 'n entjie se stap vanaf die dorp en Forever Resort.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tete M
5.0
Marvelous. My stay was fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Angelique O
Gesin met klein kinders
5.0
Brilliant. Ons het ek sal niks omtrent die gastehuis of die hosts verander nie.
Apr 2025
Mariette S
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Baie lekker rustig gebly. Alles wat ons wou hê.
Mrt 2025
Marietjie O
Saam met vriende
5.0
Voortreflik. Dit was voortreflik en gerieflik. Dit was slegs 'n oornag en goeie waarde vir geld!
Mrt 2025
Clyde Anthony F
Besigheidsreis
5.0
Amazing. It was tranquil and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Flamboyant Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Flamboyant Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 715
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 715
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 715
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Flamboyant Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA974090bb3021f62cb795b75c9c8885b36f70e045e6f2d5777a84bde587952695dae9be2fb31859a51acfcc3cc7dcd28c4f8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 5 Flamboyant Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.874770042326 28.29034991475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang