Successfully reported

Flamingo Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Sebastian S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Friendly, helpful and accommodating. Highly recommended. From the moment we stopped there, until the moment we left, it was just great. The staff and hostess are friendly, helpful and accommodating. The breakfast served in the morning is not to be missed at all. We enjoyed our stay. The lodge is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
1 nag
5.0
Jan 2025

Asemrowend, uitstekend, 1ste klas diens. Baie lekker en die diens is uitstekend verby. Baie dankie vir die vriendelike en hulpvaardige personeel. Woorde is te min om te vertel van ons ondervinding. Skoon, netjies en huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip P
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jun 2025

Was wat ek nodig gehad het vir 1 aand se slaap. Was skoon en netjies. Dalk tyd om die handdoeke te vervang. Ontbyt was ingesluit (wat ek nie geweet het nie) en dit was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Belinda J
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Pleasant. I had no tea or coffee in my room. I couldn't get the TV to work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sarit
Flamingo Lodge
Thank you for your feedback, Belinda. The tea and coffee are in the cupboard so that the monkeys do not steal it. I apologise for the inconvenience regarding the TV; we had an electrical problem a week ago and are still sorting out the issues it caused.

Dean W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Very nice. Super clean, super friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lezanne T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Pleasant. Very good service and was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sarit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Flamingo Lane, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf71eb175b806a83e9ef7537346222d227772d6ed19c92fc76641dd9f2805b63af8b2dfd8d044cdbcc67436600a465654cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 15 Flamingo Lane Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.722588769242 31.085281189549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang