Successfully reported
+131

Flamink Beach View Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Seeduiker Road, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flamink Beach View Cottage is 'n selfsorg visserskothuis met 'n asemrowende see-uitsig in die bekoorlike dorpie Paternoster.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het of 'n bad en stort of net 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, lugbraaier, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland in die kombuis met 4 stoele en die sitarea het 'n rusbank met 2 stoele.

Ander geriewe sluit 'n TV, 'n losstaande kaggel in sitkamer, braai-area met sitplek, asook 2 parkeerplekke op die perseel, voor die kothuis.

Die huis is 60 m vanaf die strand en spog met 'n lieflike uitsig oor die baai vanaf die stoep. Gaste kan die restaurante en winkels in die omgewing besoek of op die strand gaan stap.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Faizel E
Gesin met tieners
5.0
Will go back. Friendly host and very clean accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ilse V
5.0
Pragtig, rustig met alles wat jy dalk kan nodig kry. Pragtige plek wat besonder goed ingerig is. Die gasvrou het aan alles gedink en ons het baie welk...
Sien meer
Apr 2025
Andrea H
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, gemaklik en naby alles. Awesome plek met fantastiese ligging. Voel of jy in jou eie plek is. Baie netjies en alles wat jy nodig het. Die ei...
Sien meer
Nov 2024
Laurence F
Saam met lewensmaat
4.8
Meticulous attention to detail. Lovely and beyond our expectations. We had a lovely stay. We did request to arrive a bit earlier and ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Debbie S
4.8
Heerlik. Sal weer wil gaan. Baie lekker gekuier. Lieflike uitsig. Plek is baie goed toegerus. (Effens duur per persoon.)
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

HERCUS Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Seeduiker Road, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamink Beach View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Seeduiker Road, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd019ee7604c07727bf9418fb6c1387869b84c3ea971ac96ef69b4c9c869e41194f87c4e181201bd251de85f697dc898c6d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 15 Seeduiker Road Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -32.8090221302 17.890286204349
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang