Successfully reported
+32

Flat 208 Peacehaven

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordiner Street, Unit 208 Peacehaven Holiday Flats, Scottsburg, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flat 208 Peacehaven is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Scottburgh, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike strandfront-eiendom.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en uitsigte oor die see.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is ongeveer 600 m vanaf die strand en 'n putt-putt-baan en is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Thabisile H Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cordiner Street, Unit 208 Peacehaven Holiday Flats, Scottsburg, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Flat 208 Peacehaven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordiner Street, Unit 208 Peacehaven Holiday Flats, Scottsburg, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4a6f92935d08a53957135ed47841089be531db62ed50f36b838e3ee7e96975d76cf2cc7c0e0a1953965a6e69d01dd023930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Cordiner Street Unit 208 Peacehaven Holiday Flats 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.282839054906 30.758218467236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang