Successfully reported

Flat 23, Driftsands

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yolandé L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig, op strand en naby winkels. Fantasties. Lekker rustig en op strand. Baie, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylan Marcus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Easy, comfortable and safe. It was very pleasant, enjoyed the beach view and the stay was very comfortable. The hosts were very welcoming and helpful. I look forward to visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable, safe, great views, short walk to the beach. Beautiful views, safe and comfortable environment. Whale and dolphin watching straight from the lounge. Nice braai area. The host has catered for every event, very impressed with this flat and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Our stay was amazing in every way! Landlords incredibly accommodating and helpful. Ons het ons verblyf in Strandweg 5, Eenheid 23, Driftsands in Doonside as besonders aangenaam ervaar. Die woonstel was uiters skoon en het selfs ’n byna luukse gevoel gehad – alles was met groot sorg ingerig. Die prys was redelik en beslis billik vir wat aangebied is. Die eienaars was ongelooflik behulpsaam en tegemoetkomend; hulle het regtig moeite gedoen om seker te maak dat ons gemaklik is. Wat my besonders beïndruk het, was dat hulle selfs vir basiese lewensmiddele voorsiening gemaak het – ’n baie bedagsame gebaar. Daarbenewens het hulle ’n boekie saamgestel waarin alles deeglik verduidelik is: van die gebruik van die toestelle in die woonstel tot die naaste winkels en selfs ’n lys van besienswaardighede in die omgewing. Dit was baie handig! Die ligging was uitstekend – veilig, rustig en tog sentraal. Van die venster af kon ons heerlik eet met ’n pragtige uitsig oor die see. Ons kan hierdie plek sonder enige twyfel aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na kwaliteit, gerief en ’n persoonlike aanraking. We found our stay in 5 Beach Road, Unit 23, Driftsands in Doonside to be exceptionally pleasant. The apartment was very clean and had an almost luxurious feel – everything was arranged with great care. The price was reasonable and definitely fair for what was offered. The landlords were incredibly helpful and accommodating; they truly went out of their way to ensure we were comfortable. What impressed me most was that they even provided some basic groceries – a very thoughtful gesture. In addition, they had put together a small booklet in which everything was clearly explained: from how to use the appliances in the apartment to the nearest shops, and even a list of local attractions. It was extremely helpful! The location was excellent – safe, quiet, and yet central. From the window, we could enjoy our meals with a beautiful view of the sea. We can wholeheartedly recommend this place to anyone looking for quality, comfort, and a personal touch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel E
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

Absoluut wonderlik! Wat 'n lieflike plek! Kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel! Silwerskoon, vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou. Toegerus met alles wat jy nodig het. Die uitsig is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die plek om te wees! Wonderlike plek met wonderlike see uitsig. Die gasheer en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis oor en oor teruggaan na die spesifieke eenheid. Baie dankie dat julle ons so vriendelik ontvang het en so mooi gehelp het deur die loop van ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Brilliant! Will definitely be going back! Location, beach, safety, flat, attention to detail, everything was perfect. Thank you for a fantastic holiday .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastiese verblyf gewees. Ons het dit verskriklik geniet. Ons sal vir seker weer soentoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alec & Susan
Flat 23, Driftsands
Baie dankie, ons hoop julle kuier weer by ons. Groete.

Phyllis T
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Excellent accommodation, lovely sea view and very safe. Everything we needed was available - the owner really went the extra mile to ensure our stay was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alec & Susan
Flat 23, Driftsands
Thank you for the lovely review, hope to see you again soon. Regards, Alec and Susan

Teresha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Good value for money. Wonderful views and amazing accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alec & Susan
Flat 23, Driftsands
Many thanks for your great review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alec & Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Beach Road, Unit 23 Driftsands, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e81c52f9e3f2b6a7a9f9556a0eaa911ca3d3e9878f59bd16bcc75b00f0ba13b89baf1c21622a5328ac2c94a58435591c07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 5 Beach Road Unit 23 Driftsands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.07110397611 30.874591258215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang