Successfully reported
+20

Flatlet @ Brenton

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2025 tot 12 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Stinkwood Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Flatlet @ Brenton is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel met 'n lieflike see-uitsig en privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Brenton-on-Sea. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuiste tydens hul besoek aan hierdie dorpie op die Tuinroete.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en 1 klein kind in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus leefarea is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV-skerm vir internettoegang, en bied 'n see-uitsig. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n braai geniet op die privaat patio wat uitkyk oor die voortuin vanaf die ingeslote binnehof. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Brenton-strand is ongeveer 1.8 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbedjie

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bruce & Marylou Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 31 Stinkwood Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flatlet @ Brenton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Stinkwood Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f66c9af5856ba18cb81324fb16c1b0e3f6485d56b556def8d08d427881849f095cfcdaff3e0400d7d69dff1576f8e94b01a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 31 Stinkwood Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.069327255094 23.024288513492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang