Successfully reported
+26

Flintstones Guest House - Durban

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Kelvin Place, Durban North, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Flintstones Guest House - Durban is halfpad tussen Umhlanga in die noorde en Durban City in die suide op die oewer van die Umgenirivier geleë. Flintstones het takke in beide Kaapstad en Johannesburg ook, en die tema in al 3 stede gee jou daardie ervaring van teruggaan in tyd. Dit is 'n plek waar jy in rus en vrede kan ontspan terwyl jy plesier in die warm en vriendelike atmosfeer geniet.

Die gastehuis spesialiseer in groepverblyf en bied verblyf in 17 kamers. Elke gastekamer is en suite en beskik oor 'n oorhoofse plafonwaaier, 'n lessenaar en stoele, 'n kluis vir waardevolle items, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied 2 gemeenskaplike kombuise wat goed toegerus is vir selfsorg, 'n gastesitkamer, 'n swembad, 'n kroegarea met 'n pooltafel en 2 patio-areas met braaigeriewe. Wi-Fi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 113

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 15 Kelvin Place, Durban North, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Flintstones Guest House - Durban het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Kelvin Place, Durban North, Durban, 4016, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACACAQuu123zWdWJd9sVDTCJDJqrCVPgGrrYmOHV1MmW22Ocb4R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 15 Kelvin Place Durban North 4016 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.804898878973 31.030690670013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang