Flintstones Guesthouse Fourways
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Leslie Avenue, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Flintstones Guesthouse Fourways bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Fourways. Die gastehuis is rustig, stil en het 'n warm, vriendelike atmosfeer. Ontspan op die lieflike houtdek of geniet die rotsswembad en die tuin met sy verskeidenheid kaktusse, vetplante, voëls en bome.
Verblyf word in 17 en suite-gastekamers gebied. Elke kamer het 'n TV, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Gas- en elektriese verwarmers is in die winter beskikbaar. Een van die kamers het 'n hoekbad. Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die gastehuis is sentraal in Fourways geleë en bied toegang tot winkelsentrums, hoofweë, lughawens en vermaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 113
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 89 Leslie Avenue, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink Flintstones Guesthouse Fourways het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Leslie Avenue, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang