Flitwick Ranch
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 122 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Flitwick Ranch is geleë op 'n werkende plaas in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal en bied gaste 'n verskeidenheid bekoorlike kamers.
Gaste kan kamers bespreek in die Ou Kaasfabriek, Bull Stables, Tuin- of Meerkothuise. Elke kamer het 'n privaat ingang en is gemeubileer met 'n gemaklike bed en 'n elektriese kombers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad/stort-kombinasie. Handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar, en kamers word daagliks skoongemaak (behalwe Sondae). 'n Gedeelde kombuis, sitkamer, eetarea en braai-area is beskikbaar in die Kaasfabriek.
Die plaas beskik oor 'n restaurant met uitsigte oor die dam en berge. Aktiwiteite op die perseel sluit in pieknieks (slegs met bespreking), visvang, kajakvaart, perdry, voëlkyk, sterrekyk, koeimelk, stap- en bergfietsroetes, 'n speelarea vir kinders en 'n skuur met tafeltennis en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jurie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Flitwick Ranch het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R617, Flitwick Ranch, Swartberg, 4710, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang