Floréal House
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Upper Orange Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Floréal House is 'n bekoorlike gastehuis wat bed-en-ontbyt-verblyf in die stil voorstad Oranjezicht, Kaapstad, bied. Geleë teen die hange van Tafelberg, bied dit 'n ontspannende verblyf met pragtige uitsigte oor die stad en die berg. Met sy warm atmosfeer en gemaklike kamers, is Floreal House ideaal vir beide vakansie- en sakereisigers.
Die eiendom bied gaste 'n verskeidenheid kameropsies, elk met 'n en suite-badkamer en gemaklike beddens om 'n rustige verblyf te verseker. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer sluit lugversorging, 'n sitarea, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en WiFi in.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet, kompleet met gemaklike buitesitplek, perfek om die son te geniet of te ontspan na 'n dag van verkenning. Veilige parkering is beskikbaar. Die gastehuis is net 'n kort rit vanaf gewilde besienswaardighede soos die Tafelberg-kabelkar, die middestad en die V&A Waterfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anamieke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 26 Upper Orange Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Floréal House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Upper Orange Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang