Successfully reported
+88

Flower Lane Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Springbok Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Flower Lane Gastehuis is geleë in die Kalahari, in die dorp Kathu in die Noord-Kaap. Die gastehuis is in 'n rustige area geleë, slegs 900 meter vanaf Kathu Village Mall.

Gerieflike akkommodasie word aangebied in 10 suites, versier in individuele temas. Elke suite het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, slim-TV met stroming, WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, muurgemonteerde leesligte, kamerjassen en badkamergeriewe.

Die gastehuis bied sekuriteit en gaste het toegang tot veilige parkering.

Kathu bied koffiewinkels en restaurante, sowel as baie kuns- en handwerkwinkels, bakkerye en die Kalahari Gholfbaan, wat 'n 18-putjie gholfbaan is. Witsand Natuurreservaat is net anderkant Olifantshoek, waar daar staproetes is om te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zander Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9 Springbok Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Flower Lane Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Springbok Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7a9fdaee55c8a2b763710c747fe13a8b18806d295b287203fe9b1394d46e9a70c637eaa1f411153b1c0f9bd70eb221ddf88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 9 Springbok Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.693742550106 23.042277146627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang