Successfully reported
+128

Flutterby Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Flutterby Guesthouse is in Baillie Park, Potchefstroom en bied verblyf in eenhede wat geskik is vir 2 tot 4 gaste.

Flutterby Guesthouse is toegerus met genoeg sonpanele en daar is dus geen beurtkrag nie.

Verblyf is beskikbaar in die Dubbelkamer-eenheid vir 2 of die Gesinskamer vir 4. Die Dubbelkamer het 'n dubbelbed en die Gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in 'n tweede slaapkamer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die gesinseenheid het 'n kombuis wat met 'n stofie, mikrogolf, groot yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei toegerus is. Daar is 'n TV met Openview-kanale in elke kamer, asook WiFi en 'n eethoekie wat as 'n lessenaar gebruik kan word.

Die dubbeleenheid het 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Daar is 'n TV met die volledige DStv-pakket, WiFi en 'n eethoekie wat as 'n lessenaar gebruik kan word.

Die eenhede lei na 'n stoepie met sitplekke. Flutterby het 'n lieflike, gemeenskaplike swembad en parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan verskeie museums in Potchefstroom, waaronder die Goetz Fleischack, Potchefstroom, President Pretorius en Totius House Museum besoe. Daar is ook verskeie nasionale monumente, die OPM Prozesky Bird Sanctuary met meer as 200 voëlspesies en die Buffelsvlei Wild Animal Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jc H
Gesin met tieners
5.0
Goed ontvang, skoon, netjies en stil. Dit was klein, maar ruim vir doeleindes. Baie netjies en skoon.
Aug 2025
Yolandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly! Skoon en netjiese verblyf. Veilige parkering.
Aug 2025
Gert B
5.0
Vriendelike ontvangs gekry. Eenheid het alles wat jy nodig het. 'n Juweel. Ongelooflik lekker gebly.
Aug 2025
Anri M
Gesin met klein kinders
5.0
Ideal vir oorslaap. Nodige geriewe, skoon en netjies en baie veilig! Alles wat mens nodig het vir oorslaap!
Jul 2025
Anri S
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en veilig. Ons moes inderhaas 'n plek kry en Heidi was bereid om ons te help, baie aangename mens. Ons het baie lekker gebly en dit is baie ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 13 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Flutterby Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Rocher Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df28befb788c41393c02476909c1f397947f932103a4a54422fd81399a615dc9e10905ad3b082c5a800182c9671dbf2295a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 13 Rocher Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7108973 27.1159735
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang