Successfully reported

Fochville Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Christine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige gastehuis. Heerlike en pragtige gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Als was wonderlik, ons sal beslis weer daar kom bly. Als was awesome, ons sal beslis weer daar kom bly, almal is vriendelik. Die plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was net vir oornag gewees, maar sal enige tyd Fochville gastehuis aanbeveel. Diens was uitstekend en 'n baie vriendelike Jermaine het ons ontvang. Kamer is baie netjies en groot genoeg vir 'n oornag bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly, hoogs aanbeveel. Die gastehuis is pynlik netjies, stil omgewing en voldoende ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly, dankie . Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Beste waarde vir geld. Vriendelike personeel, kamers skoon, stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Matome L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Good place to visit next to everything. I give them 5 stars. Excellent client service. Good location. Received a warm welcome, rooms are good with good space. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

B M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was excellent. Very pleasant stay. Nice and central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, luuks en absoluut veilig. Ons is baie vriendelik ontvang! Alles is baie netjies en met baie sorg voorberei. Ons sal beslis weer hier kan tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Fochville Guesthouse
Dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit.

Wendy N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie lekker daar gebly. Baie mooi gastehuis. Pragtige kamers. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Fochville Guesthouse
Baie dankie, Wendy. Hoop om jou weer te sien. Dankie vir die mooi resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Dahlia Street, Fochville, 2515, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABB6YbSpGnN5D0A8rUpalIjnEsEh43HHKq1NpUBDtJa7hm5qc2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 2 Dahlia Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.478374 27.493578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang