Successfully reported

FollyFoot Manor

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was a wonderful stay. It was a wonderful stay. The host was very kind and caring. The room was wonderful and the house was beautiful. The guesthouse is very central, not far from a shopping mall and restaurants. The area is very safe. It was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sian
FollyFoot Manor
Thank you for being such wonderful guests... We appreciated having you at the guesthouse for the weekend!

Terblanche B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2025

Veilig maar kort baie aandag. Ons het die indruk gekry dat die eienaar baie nuut is met verhurings. Sy was nie voorbereid op ons koms nie en het die webtuiste die skuld gegee alhoewel die webtuiste se korrespondensie 100% akkuraat met my was. Die kamer is toe inderhaas gereedgemaak en dit was baie ooglopend. Daar was ongewasde skottelgoed in die laai en die wat was, was duidelik nie skoon nie. Die gasheer is baie vriendelik en sy probeer hard, maar sy is dalk bietjie oorweldigend (mag dalk wees omdat sy ongemaklik gevoel het omdat sy ons nie verwag het nie). Die kamer waar ons gebly het, is lekker groot en sonnig en het groot deure wat na buite uitgaan. Ook privaat en rustig. Daar is 'n effense reuk in die kamer, maar mens raak gewoond daaraan. Die wifi was stabiel genoeg, die beddegoed het skoon voorgekom en daar is genoeg kussings. Een opvallende tekortkoming was die afwesigheid van 'n yskas. Vir 'n kamer wat hom voordoen as selfsorg en alles het om dit te staaf, is dit moeilik om kos en melk te hou sonder die teenwoordigheid van 'n klein yskassie. Die gasheer, alhoewel nie heeltemal soos gewens nie, was altyd beskikbaar, vriendelik, teenwoordig en bedagsaam (sy het vir ons 3-jarige seun plastiekbekertjies en bordjies kamer toe gestuur sonder dat ons daarvoor gevra het).

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sian
FollyFoot Manor
Thank you very much for taking the time to give honest feedback. We truly appreciate it, as it helps us improve and provide our guests with a better experience. We take note of the points you mentioned and will definitely address them, especially regarding the preparation of the room and the addition of a fridge for self-catering convenience. Thank you also for highlighting the positive aspects. We hope to welcome you back in the future under better circumstances.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Pine Road, Witpoort, Kyalami, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21062ff32c1e0e723baf8851246b5daedbc1754fe38c68a46224d8a67a28873508315ae2d7c575940b6b0d537047cbc9bdbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 51 Pine Road Witpoort 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.991533205562 28.058297821296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang