FollyFoot Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Pine Road, Witpoort, Kyalami, 1684, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
FollyFoot Manor is in Kyalami, Gauteng, geleë en is weggesteek in die groen heuwels.
Die herehuis bestaan uit 3 slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort/bad, toilet en wasbak.
Die Picasso Suite bied 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en ketel. Daar is 'n eetkamertafel wat 4 gaste kan akkommodeer, en die kamer maak oop na die stoep en tuin. Die eenheid kan tot 4 gaste op versoek akkommodeer. Die Tropical-, Ferero Roche- en Novelle-kamers kan 2 gaste per eenheid akkommodeer. Die gemeenskaplike kombuis is beskikbaar vir tee- en koffiemaakgeriewe.
FollyFoot Manor is sentraal geleë in Witpoort, Kyalami, binne maklike ry-afstand van die Kyalami-renbaan, Beaulieu Equestrian Estate, en Lippizaner Centre, Kyalami Corner, Mall of Africa, en nabygeleë restaurante en kafees, troulokale en gewilde fietsroetes. Dit is die perfekte basis vir perdebyeenkomste, plattelandse troues, konferensies in Midrand, of eenvoudige rus en verjonging.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sian Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 51 Pine Road, Witpoort, Kyalami, 1684, Gauteng
- Gaste dink FollyFoot Manor het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Pine Road, Witpoort, Kyalami, 1684, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang