Fonteine Park
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 174 Boekenhout Street, Fonteine Park 18, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fonteine Park is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-verblyf. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf word aangebied in Fonteine A, wat slaapplek bied vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Dit is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Hierdie eenheid is op die eerste verdieping van die eiendom en word via trappe bereik. Elektrisiteit is ingesluit wanneer u hierdie eenheid bespreek.
Fonteine B bied verblyf vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Hierdie eenheid bestaan ook uit 'n sitkamer, eetkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n braaiplek op die patio.
Beide eenhede het toegang tot DStv en braaigeriewe. Gedurende Desember sal voorkeur gegee word aan die verhuring van die hele eenheid as 'n geheel, beide bo en onder, indien moontlik. Die kamers kan individueel of as een bespreek word. Parkering vir 2 voertuie is beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marilyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 174 Boekenhout Street, Fonteine Park 18, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Fonteine Park het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 174 Boekenhout Street, Fonteine Park 18, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang