Fonteinhutte Self-catering Apartments
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat net vir kinders is. 'n Slaapbank word ook in die sitkamer voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Hierdie eenheid het slaapplek vir 'n maksimum van 3 persone bo die ouderdom van 12 jaar oud en 2 persone onder die ouderdom van 12 jaar oud. Linne, kussings, handdoeke en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie. Dié eenheid het geen see-uitsig nie en is 50 m van die strand af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke eenheid bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste ouer as 12 jaar en 1 persoon onder die ouderdom van 12 jaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar met elke bevestigde bespreking en sal terugbetaal word binne 7 werksdae na vertrek of na die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings, skottelgoedseep ens.
Beddegoed en handdoeke word nie voorsien nie. Beddegoed kan wel gehuur word.
Tjeks word nie aanvaar nie. Masercard/VISA word wel aanvaar.
Die sleutels moet opgetel en weer afgegee word by die kantore wat in die woonstelle agter Seesig Supermark is. Geen sleutels sal oorhandig word indien die volledige uitstaande balans en die breekskadedeposito nie in geheel betaal is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat net vir kinders is. 'n Slaapbank word ook in die sitkamer voorsien. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Hierdie eenheid het slaapplek vir 'n maksimum van 3 persone bo die ouderdom van 12 jaar oud en 2 persone onder die ouderdom van 12 jaar oud. Linne, kussings, handdoeke en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie. Hierdie eenheid het geen see-uitsig nie en is 50 m van die strand af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke eenheid bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste ouer as 12 jaar en 1 persoon onder die ouderdom van 12 jaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar met elke bevestigde bespreking en sal terugbetaal word binne 7 werksdae na vertrek of na die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings, skottelgoedseep ens.
Beddegoed en handdoeke word nie voorsien nie. Beddegoed kan wel gehuur word.
Tjeks word nie aanvaar nie. Masercard/VISA word wel aanvaar.
Die sleutels moet opgetel en weer afgegee word by die kantore wat in die woonstelle agter Seesig Supermark is. Geen sleutels sal oorhandig word indien die volledige uitstaande balans en die breekskadedeposito nie in geheel betaal is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort. Linne, kussings, handdoeke en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie. Dié eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maar is 50 m vanaf die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke eenheid bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste ouer as 12 jaar en 1 persoon onder die ouderdom van 12 jaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar met elke bevestigde bespreking en sal terugbetaal word binne 7 werksdae na vertrek of na die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings, skottelgoedseep ens.
Beddegoed en handdoeke word nie voorsien nie. Beddegoed kan wel gehuur word.
Tjeks word nie aanvaar nie. Masercard/VISA word wel aanvaar.
Die sleutels moet opgetel en weer afgegee word by die kantore wat in die woonstelle agter Seesig Supermark is. Geen sleutels sal oorhandig word indien die volledige uitstaande balans en die breekskadedeposito nie in geheel betaal is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel op die grondvloer bied 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 2 enkelbeddens (stapelbeddens) in 'n gemeenskaplike area. Linne, kussings, handdoeke en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie. Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en twee kinders onder 12 jaar oud. Hierdie eenheid het geen see-uitsig nie en is 50 m van die strand af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Elke eenheid bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste ouer as 12 jaar en 1 persoon onder die ouderdom van 12 jaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar met elke bevestigde bespreking en sal terugbetaal word binne 7 werksdae na vertrek of na die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings, skottelgoedseep ens.
Beddegoed en handdoeke word nie voorsien nie. Beddegoed kan wel gehuur word.
Tjeks word nie aanvaar nie. Masercard/VISA word wel aanvaar.
Die sleutels moet opgetel en weer afgegee word by die kantore wat in die woonstelle agter Seesig Supermark is. Geen sleutels sal oorhandig word indien die volledige uitstaande balans en die breekskadedeposito nie in geheel betaal is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort. Linne, kussings, handdoeke en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie. Dié eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maar is 50 m vanaf die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke eenheid bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste ouer as 12 jaar en 1 persoon onder die ouderdom van 12 jaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar met elke bevestigde bespreking en sal terugbetaal word binne 7 werksdae na vertrek of na die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings, skottelgoedseep ens.
Beddegoed en handdoeke word nie voorsien nie. Beddegoed kan wel gehuur word.
Tjeks word nie aanvaar nie. Masercard/VISA word wel aanvaar.
Die sleutels moet opgetel en weer afgegee word by die kantore wat in die woonstelle agter Seesig Supermark is. Geen sleutels sal oorhandig word indien die volledige uitstaande balans en die breekskadedeposito nie in geheel betaal is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstelle het elkeen 2 slaapkamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Mosselkraker en Kabeljou het 'n stort-oor-bad en Galjoen en Kaapse Nooientjie het net storte. Elke chalet het beskutte braaigeriewe en dit is naby die strand. Linne, handdoeke en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie. Elke eenheid bied slaapplek aan maksimum 4 gaste ouer as 12 en 2 kinders onder die ouderdom van 12.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke eenheid bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste ouer as 12 jaar en 1 persoon onder die ouderdom van 12 jaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar met elke bevestigde bespreking en sal terugbetaal word binne 7 werksdae na vertrek of na die eenheid skoongemaak en nagegaan is.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings, skottelgoedseep ens.
Beddegoed en handdoeke word nie voorsien nie. Beddegoed kan wel gehuur word.
Tjeks word nie aanvaar nie. Masercard/VISA word wel aanvaar.
Die sleutels moet opgetel en weer afgegee word by die kantore wat in die woonstelle agter Seesig Supermark is. Geen sleutels sal oorhandig word indien die volledige uitstaande balans en die breekskadedeposito nie in geheel betaal is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fonteinhutte, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang