Footprints Accommodation
- Kapasiteit: 16 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 2, Crocodile Grove, Lammermoor, Lanseria, 1748, Gauteng
 - Vanaf R845 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Footprints Accommodation bied 'n rustige en privaat wegbreekplek naby Lanseria-lughawe, geleë in die hartjie van die Wieg van die Mensdom. Dit is 'n ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende verblyf in 'n sentrale ligging.
Die eiendom beskik oor 4 stylvolle kamers, elk met privaat badkamers, gemaklike leefareas en verhit-en-eet-geriewe. Hierdie kamers deel 'n gemeenskaplike kombuis toegerus met 'n Smeg-gasstoof en -oond, 2 yskaste en 'n mikrogolfoond. 'n Aparte chalet is ook beskikbaar, met 'n volledige kombuis en badkamer vir selfsorggaste.
Gaste kan gratis WiFi, 'n buitelug-swembad, 'n verhitte binnenshuise swembad (gehandhaaf tussen 29°C en 32°C), 'n rustige tuin met 'n trampolien, 'n sauna en 'n lewensgrootte skaakstel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plot 2, Crocodile Grove, Lammermoor, Lanseria, 1748, Gauteng
 
- Kapasiteit: 16 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 2, Crocodile Grove, Lammermoor, Lanseria, 1748, Gauteng
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang