Successfully reported

Footprints in Kleinmond

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Geraldine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende diens. Heerlike verblyf! 'n Keurige, goedversorgde en verwelkomende verblyfplek! Baie dankie, sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie goeie verblyf. Vriendelike ontvangs. Baie goeie verblyf. Vriendelike ontvangs. Alles wat nodig was, was in die kamer. Alles het goed gewerk. Sal Footprints aanbeveel. Ons sal ook weer daar kom bly as ons in Kleinmond kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir die mooi terugvoer Johan! Ons is so bly julle het die verblyf geniet en dat alles na wense was. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer in Kleinmond by Footprints te sien. Groete, Maritz & Lindie

Leonie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was awesome. Ons het 'n goeie tyd gehad by Footprints.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
We loved hosting you and would be happy to welcome you back anytime. So bly julle het 'n awesome tyd by Footprints in Kleinmond gehad.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit was vir ons ’n voorreg om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer hier by ons te ontvang. Groete.

Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

I will return with a dozen family members for our annual weekend together. This is a peaceful environment. The hosts think through our needs, and the body lotions, shampoo and air spray are the best that this seasoned traveller has experienced anywhere in the world. Coffee pods, filter coffee, and four tea varieties make any grumpy morning pass with a smile. A 100 m walk and you are in a reserve with whales and seals sharing their space with you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
What a glowing review—thank you! We’ll have the kettle on and the whales waiting for your return (all dozen of you! ). It was a joy hosting someone who truly notices the little things. See you next time for more peaceful moments and happy mornings! Kind regards. Maritz & Lindie

Ilze V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Amazing! Home away from home. Hulle het aan al die klein dingetjies ook gedink, tot speelkaartjies en ander speletjies. Om nie eens te praat van die lekker beskuit, koffie en bederf nie. Vriendelike diens. Sal hulle vir seker aanbeveel. O, en die ligging was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Wat ’n heerlike resensie – dit maak ons harte warm! Ons glo dis die klein dingetjies wat ’n plek huislik maak, en ons is so bly julle het dit geniet. Dankie vir die aanbeveling – kom kuier gerus weer, die beskuit wag al klaar!

Eugene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Die plek is baie netjies en skoon en het alles wat jy nodig het om lekker te bly. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is bly julle het alles gehad vir 'n lekker kuier—kom maak weer 'n draai!

Muhsin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful. The host was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Beautiful review for a beautiful guest! Thanks for your kind words—we’d love to welcome you back anytime!

Teresa L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ideal short stay getaway. Very short stay but really lovely place, clean, friendly and very helpful management. All in all, a great place to be and only a few feet away from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Short stay, big smiles! So glad you enjoyed your time with us—even if it was brief. Next time, stay a little longer… the beach isn’t going anywhere!

Joanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Fantasties. Dit was die heerlikste verblyf wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die ontvangs is vriendelik, die behuising skoon en netjies en net om die draai van die see. Voorwaar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Footprints in Kleinmond
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly julle het dit geniet - kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833866f6cea54644962f61ce052c339fb9000360c3a72b5bb87a5714c6a8471c8a2ef675d62feebf1d0655c627f4c2444717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 6 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.342999786855 19.035420119762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang