Successfully reported
+124

Footprints in Kleinmond

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 15 Desember 2025. Bespreekbaar tot 29 Okt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Footprints in Kleinmond is in 'n stil doodloopstraat in Kleinmond geleë, stapafstand van die hoofstrand.

Die eiendom bied 'n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie-opsies, met eenhede wat óf volledige selfsorg óf verhit-en-eet-geriewe bied.

Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie, 'n eetarea en 'n sitkamer. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die eiendom is toegerus met rugsteunkrag, wat verseker dat byna alle geriewe en geriewe tydens beurtkrag operasioneel bly.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Geraldine T
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Heerlike verblyf! 'n Keurige, goedversorgde en verwelkomende verblyfplek! Baie dankie, sal definitief weer terugkom.
Sep 2025
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie verblyf. Vriendelike ontvangs. Baie goeie verblyf. Vriendelike ontvangs. Alles wat nodig was, was in die kamer. Alles het goed gewerk. Sal ...
Sien meer
Aug 2025
Leonie S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was awesome. Ons het 'n goeie tyd gehad by Footprints.
Jun 2025
Nico K
Saam met lewensmaat
5.0
I will return with a dozen family members for our annual weekend together. This is a peaceful environment. The hosts think through our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Ilze V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Home away from home. Hulle het aan al die klein dingetjies ook gedink, tot speelkaartjies en ander speletjies. Om nie eens te praat van die l...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Footprints in Kleinmond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 1st Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833866f6cea54644962f61ce052c339fb9000360c3a72b5bb87a5714c6a8471c8a2ef675d62feebf1d0655c627f4c2444717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 6 1st Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.342999786855 19.035420119762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang