ForU2stay
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng
-
Vanaf
R1 390R1 251 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
ForU2stay bied 3 stylvolle en goed toegeruste selfsorg-eenhede, ideaal geleë in Garsfontein, wat hulle perfek maak vir klein gesinne, sakereisigers of groepe vriende. Elke eenheid het 'n privaat ingang en kan tot 6 gaste en 1 baba akkommodeer, en bied gemak, gerief en moderne geriewe in 'n rustige voorstedelike omgewing.
Die woonstelle beskik oor 2 slaapkamers en een gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim hoofslaapkamers is gemeubileer met 4 enkelbeddens wat in 2 koninggrootte-beddens omskep kan word, en sluit 'n knus sitkamer en eetkamertafel in. Die tweede slaapkamers is toegerus met dubbelslaapbanke. Alle beddens het elektriese verhitte komberse, en kwaliteit beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuisies sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, sowel as eetgerei en breekware in, wat maklike selfsorg moontlik maak. Gaste kan ontspan met 'n slim-TV wat Netflix, Disney+ en YouTube bied, of gebruik maak van die gratis WiFi en toegewyde werkruimtes vir sakebehoeftes.
Elke eenheid trek voordeel uit sonkrag, wat ononderbroke gemak tydens beurtkrag verseker. Bykomende geriewe sluit in 'n privaat kroeg en braai-area, veilige parkering op die perseel en skilderagtige uitsigte oor Garsfontein en die omliggende berge. 'n Bababedjie is ook op aanvraag beskikbaar.
For U 2 Stay bied ook 'n privaat kroeg en braai-area, sowel as veilige parkering. Gaste kan ook gebruik maak van die geriefswinkel en klein winkeltjie as hulle iets vergeet. 'n Kontanthouer word voorsien. Die eiendom se ligging is gerieflik naby winkels, skole en hospitale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng
- Gaste dink ForU2stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang