Successfully reported
+60

Forellenhof Guest Farm

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forellenhof Guest Farm bied selfsorg sowel as B&B-geriewe en is 6 km buite die skilderagtige dorpie Wakkerstroom geleë.

Gaste wat in die selfsorg-eenhede, naamlik Laughing Duck, Freckled Frog, en Pretty Pig bly, kan ook ontbyt by die gastehuis geniet.

Die Old Farmhouse Gastehuis het drie en suite-slaapkamers en twee dubbelkamers, en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Forellenhof het slaapplek vir 'n maksimum van 18 gaste in 4 aparte losies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jacques L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing views, host and chalet exceeded our expectations. Will go back again. The stay was amazing. The hospitality demonstrated by Ron...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n onvergeetlike wegbreek in Wakkerstroom. Die gasvrou was baie vriendelik en gasvry. Daar was sjerrie met ons aankoms, net die regte ding in die ...
Sien meer
Jul 2025
Arno V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie mooi, skoon en op 'n deel van Wakkerstroom.
Apr 2025
Elsabé T
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Soos altyd, was ons verblyf by Forellenhof ongelooflik lekker. Die stilte, die pragtige tuin en die uitsig is lafenis vir die siel. Die ga...
Sien meer
Mrt 2025
Massimo D
Gesin met klein kinders
5.0
Very enjoyable weekend. Very peaceful and quiet with marvellous views. Enjoyed every minute.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Forellenhof Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ikSKicUxmbjpimHlvgap1uyI8hglqZNC1gmNvko3BOjYlcmBu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 Forellenhof Plot 35 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.322955883535 30.119898319244
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang