Successfully reported
+19

Forest Cabin @ Storm's Hollow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoof Road, Huysoord, Farm 487, Portion 2, Plettenberg bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Forest Cabin @ Storm's Hollow is net 7 km vanaf Plettenbergbaai op die Tuinroete geleë en dit is 'n bekoorlike cabin met 'n asemrowende uitsig oor die woud.

Die ruim cabin bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n hoë plafon en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi.

Buite is daar 'n stoep met 'n eetarea, gasbraai en 'n uitsig op die berge, asook 'n buitestort. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die cabin is met 'n sonkrag- en omsetterstelsel toegerus en is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoof Road, Huysoord, Farm 487, Portion 2, Plettenberg bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Cabin @ Storm's Hollow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoof Road, Huysoord, Farm 487, Portion 2, Plettenberg bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ae91a184a2028c5d509bb4d92cdd7b5bde866d2ff90cdcdc669c276696e80b46529708b1b9d27c85a61e7e6bf8d8ecb93b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Hoof Road Huysoord, Farm 487, Portion 2 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.028044565623 23.317655690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang