Forest Dream House
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Kloofview Road, Kloof, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Dream House is 'n rustige gastehuis in 'n vreedsame buurt in Durban wat uitsigte bied oor die welige kloofkloof wat tot by die see strek. Hierdie oos-gerigte eiendom is ideaal vir gaste wat skouspelagtige sonsopkomste en ontspanne buitelewe geniet.
Verblyf word aangebied in 4 gemaklike kamers wat elk 2 gaste akkommodeer, naamlik die Queen Deluxe-kamer, die Dubbelkamer met Swembad-uitsig, die Dubbel Deluxe-kamer met Stort en die Dubbelkamer met 2 Enkelbeddens met Swembad-uitsig. Die kamers het 'n mengsel van koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Sommige kamers het en suite-badkamers, terwyl ander gebruik maak van 'n badkamer buite die kamer. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Dubbelvolume-sitkamer vorm die hart van die huis, met die meeste kamers wat oopmaak na uitsigte oor die swembad en vuurputarea. Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin, 'n swembad en oorgenoeg parkering op die perseel. Daar is 'n ruim stoep, en die buitebraaiput is geskik vir 'n tradisionele braai of 'n spitbraai, wat hierdie eiendom ideaal maak vir sosiale byeenkomste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ellen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 53 Kloofview Road, Kloof, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Forest Dream House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Kloofview Road, Kloof, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang