Forest Garden The Flat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maré Street, Plot 14A, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Forest Garden The Flat is 'n semi-losstaande eenheid met 'n privaat, trapvrye ingang, geleë op 'n rustige 2-hektaar inheemse erf in Kampersrus AH, in die voetheuwels van die Drakensberge. Die natuurlike bosomgewing lok 'n verskeidenheid wildlewe, insluitend voëls, insekte, reptiele, ape, bosbokke, rooiduikers en af en toe nagtelike besoekers soos ystervarke, nagapies en muskeljaatkatte.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, ketel, sowel as eetgerei en breekware. Gaste het ook toegang tot 'n lieflike balkon met pragtige uitsigte oor die omliggende landskap.
Forest Garden The Flat waardeer rus en stilte, terwyl dit steeds gerieflike toegang bied tot 'n handjievol restaurante en klein winkels in die nabygeleë dorpie Kampersrus. Bos- en bergwandelpaaie is binne maklike bereik, en Pilates-klasse vroegoggend word op die perseel aangebied, met gaste wat welkom is om 'n klas teen inlooptariewe te bespreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Maré Street, Plot 14A, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maré Street, Plot 14A, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang