Forest Gate - Luxury Cabins
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 434 Holt Hill, Bitou Rural, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ontsnap na die vreedsame Forest Gate Luxury Cabins, geleë in die rustige woud aan die buitewyke van Plettenbergbaai, wat ideaal is vir gaste wat 'n ontspanne toevlugsoord in die natuur soek. Elke hut, weggesteek in die woud, bied rustigheid en privaatheid.
Elke hut het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klerekas en 'n stoep wat oor die dam uitkyk.
Die landgoed bied 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n tuin, braai-area, kroeg/sitkamer, restaurant, kinderspeelarea, Padel-bane, slaghuis op die perseel, winkels, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Robberg Natuurreservaat 16 km weg, Pezula Gholfklub 24 km weg, Goose Valley Gholfklub 11 km weg, en Plettenbergbaai Lughawe 15 km weg. Die landgoed is ook ideaal geleë 3 km vanaf Knysna Olifantpark, die Garden Wolf Sanctuary, en 9,5 km vanaf Lookout Beach.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 434 Holt Hill, Bitou Rural, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 434 Holt Hill, Bitou Rural, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang