Successfully reported
+31

Forest Glen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Erica Street, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Forest Glen is op die Tuinroete in George geleë en is 'n selfsorghuis wat 'n ideale ligging is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Hierdie stad is ook bekend vir sy strande en toerismegeriewe.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oorblywende kamers is ingerig met 'n dubbelbed of koningingrootte-bed, en in die gemeenskaplike area is daar 'n dubbelslaapbank. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en mikrogolf. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel en het 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Onder die onderdakstoep vind gaste braaigeriewe en 'n pooltafel.

Gaste kan gaan inkopies doen by die Garden Route Mall, die Botaniese Tuin Inheemse Kwekery besoek, of 'n dag vol pret hê by Victoria Heights Diere- en Reptielpark, alles minder as 12 kilometer vanaf die eiendom.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dorethy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Erica Street, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Glen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Erica Street, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd38295192b6d5c1f1d30da1d660149122c836a3ec6a0d41b36396d14d94f2654978a3128279c08de8be060b3e07191e6745c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 18 Erica Street Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949444428818 22.435771325326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang