Forest Rest
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Stella Street, Torwood Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Forest Rest is in 'n klein sekuriteitskompleks in Somerset-Wes geleë.
Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die eenhede beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Elke eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort en toilet, linne en handdoeke word voorsien.
Dié eenhede se kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, waaiers, 'n braai-area, 'n swembad, 'n privaat patio en veilige parkeerplek reg voor die eenhede in.
Forest Rest is in 'n stil area geleë en is ideaal geleë om die omliggende wynlandgoedere en strande te verken. Ander besienswaardighede en doendinge in die area sluit verskeie gholfbane, 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums, asook die Helderberg Natuurreservaat in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 50 Stella Street, Torwood Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Stella Street, Torwood Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang