Forest View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dikkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Forest View is 'n selfsorgeenheid op die boonste verdieping op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang op die Katrivier in Eden, George. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die woud.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n solderkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die solderkamer het 'n koninggrootte-matras vir kinders.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n induksiekookplaat, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel in die middel. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Amazon Prime Video. Gratis WiFi is beskikaar.
Daar is 'n binnebraai-area, veilige parkeerplek en kano's wat op die Georgedam gebruik kan word. Die eiendom het staproetes en bergfietspaaie en is naby besienswaardighede, soos Victoriabaai, Wildernis-strand, Garden Route Mall en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Dikkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dikkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang