Successfully reported

Foresthill Wilderness

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Rozell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Saam my eggenoot gegaan. Was rustig en veilig, plek baie netjies. Rustig, veilig en weg van mense af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Op die berg. Dit was vreeslik lekker om hier te kuier en Geraldine is super awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very beautiful. Very beautiful place with amazing views. The housekeeper was very friendly and accommodating. Will definitely return when visiting Wilderness again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Geen woord kan die 1 /100 beskryf nie️ Ons sal definitief weer kom! Definitief 1 /100.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aaron Phillip J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

‘n Baie spesiale oomblik wat vir lank in die geheuebank sal bly huiwer. Ons het die verblyf by Forest Hill terdeë geniet. Geraldine se behulpsaamheid sal jy baie, baie ver moet gaan soek. Dis net 'n jammerte dat die takke die asemrowende uitsig oor die see grotendeels belemmer het. Tog maak die wonderlike simfonie van die branders in die stille donkerte daarvoor op. Die laatmiddagstap langs die see (alhoewel kort a.g.v. die vinnig naderende skemer) was die kersie op die koek van 'n baie besondere vertoef by die Wildernis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Siphokazi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

It's okay. The place is far and the ocean view is not visible from the place. The towels were brown, old and uncomfortable to use. There's no iron or broom. You need to bring your own iron. It is far from restaurants. If you are using public transport, organise transport and have a driver. I must, however, say it is very expensive. There's no Bolt, Uber or Indrive; you must make sure you buy all that you'll need before checking in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wow wow and wow. Will definitely recommend to anyone. Definitely value for money and very comfortable. Stunning location and relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaundre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Safe, quiet and tranquil. It was so quiet and tranquil. This much-needed rest was truly necessary!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

After a long day of travelling, it was a pleasant welcome. Nice secluded location. Very peaceful. Beautiful finishes and top-class amenities. Felt like a top-class hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrenette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Ek sal Foresthill Wilderness beslis aanbeveel vir 'n paar nagte se oorslaap. Dit was 'n pragtige stop oppad na ons volgende bestemming. Die uitsig was mooi en die kamer gerieflik ingerig met die nodige. Dit is ook gerieflik naby aan die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2123 Constantia Drive, Wilderness, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf9c86e233b120e610f8fe00e4640235e449501d882d05e620286e8e0c840c592d3621be0599759d17810f7b132b6bd940d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 2123 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989872293927 22.589733187172
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang