Forever Blue
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid is ideaal vir 2 mense en het 'n privaat ingang. Die oopplan-eenheid het 'n balkon en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n eetkamertafel met stoele, gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, badhanddoeke en warm komberse word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n elektriese braaipan, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. TV's, WiFi-toegang en alarms is in albei eenhede beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Forever Blue offer hul gaste n knus en huislike Selfsorg Eenheid, toegerus met verhit-en-eetgeriewe, elektriese braaipan en alle toerusting wat nodig is om ligte etes voor te berei. Koffie, tee, suiker en melk is ingesluit. Forever Blue offer n GRATIS bordtjie met iets lekkers by aankoms! Die eenheid voorsien alle skoonmaak middels, stortseep en sommige toiletware. Linne, badhandoeke, strandhandoeke, strandstoele, komberse en n elektriese kombers is beskikbaar in die eenheid. Haardroer, Stoomyster, strykplank, droograk, DSTV en WIFI geriewe is ingesluit by tariewe. Gratis en veilige parkering op die perseel.
Huisreëls
Gaste word nie toegelaat om enige ander elektriese toestelle in die eenhede te gebruik nie, behalwe dié wat deur Forever Blue verskaf word, of soos voorheen met die eienaar gereël.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Neem asseblief kennis dat sommige van die eenhede met trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen ander mense word deur die gaste op die perseel toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is.
Geen harde musiek in die eenhede of perseel nie.
Geen alkohol mag buite op die perseel gedrink word nie.
Koffie, tee, suiker en melk is ingesluit. Forever Blue bied ook 'n gratis verwelkomingsbederf met aankoms. Die eenheid het alle skoonmaakmiddels, stortjel en 'n paar toiletware. Linne, badhanddoeke, strandhanddoeke, strandstoele, komberse en 'n elektriese kombers word in die eenheid voorsien. 'n Haardroër, kledingstukstoomboot, strykplank, droograk, DStv, en WiFi is ook by die tariewe ingesluit. Gratis en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste word ook voorsien van vars linne, badhanddoeke en kwaliteit seep. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas, elektriese braaipan, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Die knus sitarea langs die kombuisie spog met 2 gemaklike sitplekke wat oor die see uitkyk, 'n muurgemonteerde TV en 'n klein etenstafel vir 2. Daar is ook braaigeriewe, en gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Forever Blue offer hul gaste n knus en huislike Selfsorg Eenheid, toegerus met verhit-en-eetgeriewe, elektriese braaipan en alle toerusting wat nodig is om ligte etes voor te berei. Koffie, tee, suiker en melk is ingesluit. GRATIS: Bordtjie met iets lekkers by aankoms! Die eenheid voorsien alle skoonmaak middels, stortseep en sommige toiletware. Linne, badhandoeke, strand handdoeke, strandstoele, komberse en n elektriese kombers is beskikbaar in die eenheid. Haardroer, Stoomyster, strykplank, droograk, DSTV en WIFI geriewe is ingesluit by tariewe. Gratis en veilige parkering is op die perseel.
Huisreëls
Gaste word nie toegelaat om enige ander elektriese toestelle in die eenhede te gebruik nie, behalwe dié wat deur Forever Blue verskaf word, of soos voorheen met die eienaar gereël.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Neem asseblief kennis dat sommige van die eenhede met trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen ander mense word deur die gaste op die perseel toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is.
Geen harde musiek in die eenhede of perseel nie.
Geen alkohol mag buite op die perseel gedrink word nie.
Koffie, tee, suiker en melk is ingesluit. Forever Blue bied ook 'n gratis verwelkomingsbederf met aankoms. Die eenheid het alle skoonmaakmiddels, stortjel en 'n paar toiletware. Linne, badhanddoeke, strandhanddoeke, strandstoele, komberse en 'n elektriese kombers word in die eenheid voorsien. 'n Haardroër, kledingstukstoomboot, strykplank, droograk, DStv, en WiFi is ook by die tariewe ingesluit. Gratis en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Compass Close, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang