Formosa Bay Resort
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Plettenberg Bay, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë slegs 3 km vanaf die bekende Plettenbergbaai-strand, is Formosa Bay 'n verwelkomende leefstyl-oord met geriewe op die perseel vir kinders van alle ouderdomme. Hierdie oord, met sy vrystaande selfsorg-chalets, is geleë in rustige tuine en gevind in die hartjie van die Tuinroete, waar daar baie besienswaardighede is om te geniet en plekke om te verken. Ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n welverdiende gesinsvakansie.
Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid ateljeewoonstelle en 'n woonstel met 2 slaapkamers. Alle eenhede is selfsorg en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, braaigeriewe, beddegoed en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, WiFi, 'n restaurant, veilige parkering en daaglikse skoonmaakdienste behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Elke eenheid sluit 'n gratis toegangspas vir geriewe in.
Doendinge in die omgewing sluit in visvang, fietsry, voëlkyk, bergfietsry en swem.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 563
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- N2, Plettenberg Bay, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Formosa Bay Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Plettenberg Bay, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang