Fort Buis Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R507, Buisfontein Farm 367, Portion 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
- Vanaf R1 322 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fort Buis Gastehuis bied bekoorlike verblyf in 'n rustige area in Hartbeesfontein in Noordwes. Die rustige omgewing is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die gastehuis beskik oor 4 kamers, waarvan 2 elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer is 'n gesinskamer met 2 slaapkamers, een het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 2 driekwartbeddens. Gaste in hierdie eenheid deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Fort Buis het 'n lowerryke grasperk en tuinarea waar gaste piekniek kan hou, ontspan en net die rustige omgewing kan geniet. Daar is ook 'n klimraam vir gesinne wat met kinders reis en 'n dam op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lerina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R507, Buisfontein Farm 367, Portion 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
- Gaste dink Fort Buis Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R507, Buisfontein Farm 367, Portion 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang