Successfully reported
+17

Fort Sesfontein Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off D3707, Sesfontein, Kunene
  • Vanaf R5 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fort Sesfontein Lodge is uit die murasie van 'n historiese fort gebou en is 'n oase in die Namibiese wildernis. Die blootgestelde ligging van die lodge tussen Damaraland en Kaokoveld laat gaste toe om daguitstappies te neem om die ongerepte landskappe van Namibië te verken.

Gerieflike verblyf word in 13 kamers aangebied. Daar is 2-enkelbed-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het 'n badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea. Ontbyt is ingesluit en gratis WiFi is beskikbaar.

Die lodge bied braaigeriewe, 'n swembad vir warm somersdae, 'n kroeg, restaurant en 'n petrolstasie. Daar is selfs 'n landingstrook vir vliegtuie. Begeleide dag- en halfdaguitstappies is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off D3707, Sesfontein, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off D3707, Sesfontein, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69aebc8b68c546906604e9dde3f79a656904959616c751ace621dfc121dfd278fd735dbc985a736a642467a84269f738d1ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag, vir 2 mense Off D3707 Sesfontein Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.119737361467 13.619007900364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang